Oppiland se tuiste is Springs

Springs is die tuiste van die Oppiland Fees. Hier in die vêre Oos Rand. Stable Inn Lodge, Wedding and Conference is die plek om te wees 24 – 26 Junie 2022.

BESPREKINGS

Dag 1 – 24 Junie 2022

SAARKIE

Biggy

Van Pletzen

Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock

Van Kose

Erasmus/ Wellmuss

Chris Kearney

Kenny Hughes

Vaal Taki ft Nico Shevron

Dag 2 – 25 Junie 2022

Juanita du Plessis

Steve Hofmeyr

Rohan du Toit

West

Pieter Smith

Jennifer Zamudio

Mac Young

Helene Bester

Ernie Bates

Dag 3 – 26 Junie 2022

Manie Jackson

Barbara Ray

Billy Forrest

Lee Magnum

Caroline du Preez

Nadine Burness

Heartland

Die Rodeo Girls

Esmond

JJ Stephens

Of bespreek jou naweek kaartjie hier.

PRODUKSIES BY OPPILAND

Skilder en Wyn Oppiland

Kom maak jou eie skildery terwyl jy heerlik kom fees hou by die unieke Oppiland Fees. Jou gasvrou is Hannelie Swart, ‘n kunstenaar in eie reg met ‘n Meestersgraad in Visuele Kunste. Sy is ook bekend vir haar kuns as heling sessies (kunsterapie) en is ‘n kenner op die...

Helene Bester sing Nana Mouskouri

Kom herleef wonderlile nostalgiese Nana Mouskouri liedjies soos TRY TO REMEMBER, SOLEIL SOLEIL, TURN ON THE SUN, SEASONS OF THE SUN en natuurlike THE WHITE ROSE OF ATHENS soos net Helene Bester dit kan sing. Ideale konsert vir die Sondagoggend.Onthou as jy vir HELENE...

Liewe Heksie

Verna Vels se Liewe Heksie het geen bekendstelling nodig nie. In hierdie aanbieding doen ons twee Heksie-vertonings naamlik LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM en na pouse LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE.Onthou as jy vir LIEWE HEKSIE bespreek, bied jou HEKSIE-kaartjie vir jou...

Groet die Grotman 2

Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud … of is hulle? Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings. Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte. Die verskille...

NUUSBRIEF

Teken in op ons nuusbrief

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die jongste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!