by Gustav van Rooyen | Mei 27, 2022 | Kunstenaars
Kom maak jou eie skildery terwyl jy heerlik kom fees hou by die unieke Oppiland Fees. Jou gasvrou is Hannelie Swart, ‘n kunstenaar in eie reg met ‘n Meestersgraad in Visuele Kunste. Sy is ook bekend vir haar kuns as heling sessies (kunsterapie) en is ‘n kenner op die...
by Gustav van Rooyen | Mei 27, 2022 | Kunstenaars
Kom herleef wonderlile nostalgiese Nana Mouskouri liedjies soos TRY TO REMEMBER, SOLEIL SOLEIL, TURN ON THE SUN, SEASONS OF THE SUN en natuurlike THE WHITE ROSE OF ATHENS soos net Helene Bester dit kan sing. Ideale konsert vir die Sondagoggend. Bespreek Hier Onthou as...
by Gustav van Rooyen | Mei 27, 2022 | Kunstenaars
Verna Vels se Liewe Heksie het geen bekendstelling nodig nie. In hierdie aanbieding doen ons twee Heksie-vertonings naamlik LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM en na pouse LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE. Bespreek Hier Onthou as jy vir LIEWE HEKSIE bespreek, bied jou...
by Gustav van Rooyen | Mei 19, 2022 | Kunstenaars
Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud … of is hulle? Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings. Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte. Die verskille...