Kunstenaars
Dag 1 – 24 Junie 2022
Op Vrydag, 24 Junie 2022 gaan ons die Oos-Rand laat Rock met die volgende kunstenaars:
- SAARKIE
- Biggy
- Van Pletzen
- Richard van der Westhuizen en
- Lochner de Kock
- Van Kose
- Erasmus/ Wellmuss
- Chris Kearney
- Kenny Hughes
- Vaal Taki ft Nico Shevron
Dag 2 – 25 Junie 2022
Op Saterdag, 25 Junie 2022, bring ons die land se grootste Afrikaanse sangers saam op een verhoog. Feesgangers kan uitsien na die volgende kunstenaars:
- Juanita du Plessis
- Steve Hofmeyr
- Rohan du Toit
- West
- Pieter Smith
- Jennifer Zamudio
- Mac Young
- Helene Bester
- Ernie Bates
Dag 3 – 26 Junie 2022
Kry jou Cowboy hoed en Stetsons reg, want op 26 Junie 2022 bied on seen van die grootste Country-Feeste van alle tye aan met die volgende kunstenaars:
- Manie Jackson
- Barbara Ray
- Billy Forrest
- Lee Magnum
- Caroline du Preez
- Nadine Burness
- Heartland
- Die Rodeo Girls
- Esmond
- JJ Stephens